Ma en haar

Weg! - - Vooraf Briewe -

My ma, Pau­la Er­lank (91), woon in die Piet Pot­gie­ter-ou­e­te­huis op Mo­ko­pa­ne. Ons koop el­ke maand twee uit­ga­wes van Weg. Sy wag tot ons kom kui­er om haar tyd­skrif te ver­slind. So toer sy el­ke maand die land deur in haar ge­lief­koos­de stoel.

Al haar ek­sem­pla­re is in volg­or­de ge­bê­re en sy haal vin­nig die reg­te een uit as ons oor ’n ar­ti­kel praat. FANUS EN LYNETTE ER­LANK, P­re­to­ria

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.