Al ge­hoor van die naas­groot­ste wild­mi­gra­sie?

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ver­le­de jaar het ons in Weg #124 die sto­rie “So pak jy Botswa­na” ge­lees en be­sluit dit is wat ons in 2016 gaan doen.

In Weg #68 was daar ook ’n sto­rie oor die naas­groot­ste wild­mi­gra­sie in Sui­der-A­fri­ka, wat plaas­vind in die win­ter in die Mak­ga­dik­ga­di­pan­ne – dis hoof­saak­lik se­bras en blou­wil­de­bees­te. Ons het toe ook dié pan­ne in­ge­sluit op ons toer – dis waar die foto ge­neem is.

DIRK SWART, Ge­or­ge

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.