Dié ou­pa kan by­hou

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ek is se­ker dit is vir baie men­se ’n groot voor­reg om Ou­pa of Ou­ma te wees, ver­al as ’n mens saam met klein­kin­ders a­von­tu­re in die wil­der­nis kan be­leef. Ek het on­langs die voor­reg ge­had om saam met my seun en klein­seuns in die Se­der­berg rond te loop. Hier sit ek en my seun Chris en klein­seun Chris­ti­aan na­dat ons d­rie deur die Wolf­berg­skeu­re ge­wor­stel het.

CHRIS ACKERMANN, S­tel­len­bosch

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.