O

Weg! - - Martinette Aan Die Woord -

m ’n ka­naal­aap te wees – ge­bo­re en ge­toë langs die ka­na­le wat die lu­sern­lan­de en win­ger­de van die U­ping­ton­streek van wa­ter voor­sien – hou baie voor­de­le in. Ek ken die ver­skil tus­sen ’n goue sul­ta­na en ’n T­homp­son- pit­lo­se ro­syn­tjie, ek kon swem voor­dat ek kon loop, en ek is bo­wen­al ’n con­nois­seur van ui­ter­ste hit­te.

Sou daar ooit iets soos ’n O­lim­pie­se S­pe­le vir die warm­ste plek

WOOR­DE

op aar­de ge­hou word, dink ek die Ka­la­ha­ri-hit­te sal die an­der deel­ne­mers lag-lag kan uit­stof.

Ek gee toe dat dit dalk meer sin sou maak om te wed op plek­ke soos Dal­lol in E­thi­o­pië, die Lut-woes­tyn in Iran of Qu­eens­land in Aus­tra­lië, maar óns rooi­duin­woes­tyn is ’n ge­dug­te teen­stan­der. Vol­gens die Suid-A­fri­kaan­se Weer­diens be­hoort die amp­te­li­ke ti­tel van die warm­ste plek in Suid-A­fri­ka aan Le­ta­ba in Lim­po­po. Dit het ’n ge­mid­del­de jaar­lik­se mak­si­mum tem­pe­ra­tuur van 35°C.

SKETS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.