‘Wag, Ma, ek kan nie nou praat nie!’

Weg! - - Pierre Sê -

Ons was in Sep­tem­ber ver­le­de jaar op Weg se M­p­a­fa-toer deur Botswa­na – wat ’n won­der­li­ke er­va­ring! Die O­ka­van­go­del­ta is al ja­re op my moet­sien­ly­sie.

Dié fo­to is ge­neem net toe ons ons sit ge­kry het in ’n mo­ko­ro.

Die man wat die mo­ko­ro stuur, se sel­foon het skie­lik ge­lui. Hy het dit non­cha­lant ge­ant­woord ter­wyl hy met die an­der hand die stuur­werk doen.

En ons dink daar is nie sel­foon­ont­vangs in die O­ka­van­go nie. WIM­PIE BOSCH,

Gra­ham­stad

Lees meer oor To­ast Coet­zer se mo­ko­ro­vaart op die O­ka­van­go­del­ta in Weg se Fe­bu­a­rie­uit­ga­we, wat van 16 Ja­nu­a­rie af op die rak is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.