Maak kop skoon op Bo­k­nes

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ek skryf na aan­lei­ding van die S­tran­de­gids in Weg #146. Ek maak graag kop­skoon op Bo­k­nes­strand na­by Ken­ton-on-Sea in die Oos-Kaap.

My ou­ma en ou­pa bly al 25 jaar op Bo­k­nes. Trou­ens, my ou­pa hou al daar va­kan­sie se­dert sy ge­boor­te, en hy is 81 jaar oud!

Van­dat ek ge­bo­re is, gaan ons ge­sin el­ke De­sem­ber­va­kan­sie soon­toe, en in goeie ja­re kui­er ons ook in die Ju­nie­va­kan­sie daar.

Hier­die strand maak nie net kop­skoon nie; hy toor be­hoor­lik met ’n mens se ge­moed – of jy nou stap in die mid­del van die dag in De­sem­ber of vroeg­og­gend in Ju­nie.

MARJORIE BE­ZUI­DEN­HOUT, Cen­tu­ri­on

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.