Nóg ou­mas wat stap

Weg! - - Vooraf Briewe -

Met ver­wy­sing na Weg #145 se brie­we­blad en die brief “Die ou­mas stap dat dit klap”.

Ons is vier ou­mas wat in Sep­tem­ber 2016 in die Se­der­berg gaan stap het. Die ge­mid­del­de ou­der­dom van ons groe­pie is 64 jaar. Van links is Mag­gie, ek, Wan­da en Li­zet­te.

Ons het oor 5 dae 70 km ge­stap, van die Sand­drif-va­kan­sie­oord af ver­by E­sel­bank tot op K­lein­vlei.

Wat ’n won­der­li­ke er­va­ring om by die plaas­li­ke ge­meen­skap oor te slaap en e­tes te ge­niet.

LENZA POST, Hel­der­kruin >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.