Ku­bu, hier kom ons

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ons was ge­luk­kig om Ku­bu-ei­land in Botswa­na in Maart ver­le­de jaar ná groot re­ëns te be­soek. Die pad soon­toe was heel­te­mal oor­spoel, en die man by die hek wou ons keer. Ons het ons doof ge­hou en Ku­bu ge­sien soos min an­der men­se dit nog ge­sien het.

Op pad kry ons ’n moe­de­lo­se Duit­ser op ’n mid­del­man­ne­tjie in ’n see van mod­der en wa­ter. Hy het kamp op­ge­slaan en ge­wag dat ie­mand hom kom help. Ons het hom uit­ge­sleep en hy het net daar om­ge­draai.

By die kamp ge­kom, was die op­sig­ter ver­ras... daar was we­ke laas ie­mand in die om­trek.

LIN­DA NEUHOFF, S­prings

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.