Weg­kruip­kat!

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ons het hier­die jag­lui­perd na­by die dor­pie G­han­zi in Botswa­na af­ge­neem. Dis on­ge­loof­lik hoe hy met sy om­ge­wing saam­smelt. As hy nie be­weeg het nie, sou ons hom nie ge­sien het nie.

RIAAN DE VIL­LIERS, K­lein­mond

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.