Van toe­ka af

Weg! - - Vooraf Briewe -

My ma, Marie de Vil­liers, is een van Weg se ge­trou­ste on­der­steu­ners. Sy het al die tyd­skrif­te van Weg #1 af (toe nog Weg­breek). As ons wil toer, word die tyd­skrif­te uit­ge­haal en ons roe­te word vir ons be­plan.

Sy en my pa, Div, toer die land vol. Hul­le guns­te­ling­plek­ke is Na­ma­kwa­land en die Noor­dKaap. Tans be­plan hul­le ’n toer deur die Oos-Kaap, na­tuur­lik met Weg as gids.

DAWIE DE VIL­LIERS, Hei­del­berg, Gau­teng

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.