T

Weg! - - Kortliks -

y­dens my ja­re in die TV-be­dryf het ek baie a­von­tu­re be­leef, maar die een wat my se­ker die lang­ste sal by­bly, is die tien dae wat ek in 2010 in die Sen­traal-A­fri­kaan­se Re­pu­bliek deur­ge­bring het. Ek was deel van ’n film­span wat ’n do­ku­men­tê­re film ge­maak het oor ’n sjim­pan­see-red­dings­o­pe­ra­sie deur die Ja­ne Good­all-in­sti­tuut.

In daar­die sta­di­um was François Bo­zi­zé pre­si­dent van die

WOOR­DE

land en al­les was so kor­rup as wat dit kon wees: Jy moes om­trent ie­mand om­koop el­ke keer wan­neer jy toi­let toe wou gaan. Die land was boon­op in ’n bur­ger­oor­log ge­wik­kel, en die re­bel­le was in die noor­de.

Ná ons aan­koms per vlieg­tuig het ons die hoof­stad, Ban­gui, ver­laat om in die oer­woud suid van die stad na sjim­pan­sees te gaan soek. Ek, die ka­me­ra­man en klank­man is ver­ge­sel deur ’n po­li­sie­kap­tein, ’n tolk en ons gids (en be­stuur­der) wat ons

SKETS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.