DAG 1

Weg! - - Reis Wildekus - PACKERS TEA IN THE TREES, BUCCANEERS LOD­GE & BACK- EMERALD VA­LE BREWERY

(B vir Be­kos­tig­baar) CEFANI MOUTH HO­LI­DAY RE­SORT In die ou Trans­kei het el­ke va­kan­sie­bly­plek waar­skyn­lik só ge­lyk.

Cefani Mouth se self­sor­gron­da­wels is ba­sies – jy bring jou eie bed­de­goed en eet­ge­rei – maar die lig­ging langs die Ce­fa­ni­ri­vier­mon­ding is on­ver­be­ter­lik. En jy deel die strand net met die men­se van die eks­klu­sie­we Vis­kop-cha­lets aan die an­der kant van die ri­vier. Kos­te Kamp: van­af R250 per staan­plek en R25 p.p. Bun­ga­lows: van­af R650 p.n. vir tot 5 men­se. Kot­hui­se: van­af R780 p.n. vir tot 6 men­se. Kon­tak 043 738 5027;

cefani.co.za Jou va­kan­sie be­gin op Cint­sa, 50 km noord­oos van Oos-Lon­den. Jy kan ook die reis­plan “ag­ter­ste­voor­om” doen as jy uit Dur­ban se rig­ting ry.

Cint­sa be­staan uit twee de­le weers­kan­te van die ri­vier: Cint­sa-Oos (die “dor­pie”-deel) en Cint­sa-Wes, waar

is. Gaan sit jou tas­se hier neer en stap na die lod­ge se View of A­fri­ca-re­stau­rant, sit op die stoep en kyk hoe die wol­ke op die Cintsa­ri­vier­mon­ding weer­kaats.

Jy kan mak­lik die he­le dag by Buccaneers ver­wyl. Die strand met ’n ge­typoel is skaars 600 m weg. En dis nie net van lê en bak in die son nie... by Buccaneers kan jy van surf- les­se neem tot perd­ry en jo­ga doen op die strand.

As jy vir ’n na­week of oor die Kers- of Paas­va­kan­sie hier is, be­soek die bui­te­lug-re­stau­rant

skaars 3 km van Buccaneers af. Dit is ’n klein plek­kie met ’n de­li-at­mos­feer met tuis­ge­maak­te pro­duk­te. Pro­beer die li­mo­na­de (R18) of lê weg aan ’n lams­bur­ger met ’n soet­ris­sie-si­troen­gras-en-gem­mer­kon­fyt en ’n vars slaai (R85). Die klein­span kan speel op die klim­raam, en hier is ’n 4 km-stap­roe­te in die woud én ’n 10 km-roe­te as jul­le berg­fiet­se saam­bring.

As jy lus het vir iets ster­kers as li­mo­na­de, maak ’n draai by die op ’n plaas bui­te Cint­sa. Jy kan nie op ’n so­mers­dag ver­keerd gaan met die Pa­le Ale (R38 vir 500 ml) nie. Of be­spreek voor­af ’n kort toer saam met die brou­er Chris He­a­ton (R75 p.p. om 12 nm., 2 nm. of 4 nm.) wat ’n proe­ses­sie in­sluit. TEA IN THE TREES 072 611 2367; te­aint­he­trees.com EMERALD VA­LE BREWERY 043 738 5397;

e­me­rald­va­le­bre­we­ry.co.za INKWENKWEZI 043 734 3234; THE C CLUB 043 738 5226

inkwenkwezi.com

DEF­TIG. Cra­w­ford’s Be­ach Lod­ge by Cint­sa-Oos is ’n puik ge­sins­oord.

LANGERAAT. ’n Ka­meel­perd by die Inkwenkwezi-pri­vaat­wild­re­ser­vaat bui­te Cint­sa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.