SLAAP HIER

Weg! - - Reis Wildekus -

BUCCANEERS LOD­GE & BACKPACKERS ’n Le­gen­da­rie­se be­stem­ming langs die Wil­de­kus. Ge­leë op 8 hek­taar met ga­we per­so­neel, ’n re­stau­rant, ak­ti­wi­tei­te en ’n puik uit­sig oor die ri­vier­mon­ding. Uit­ste­ken­de waar­de vir geld. Kos­te Kamp: van­af R105 p.p.p.n. Kot­hui­se met ’n see­uit­sig: van­af R1 050 p.n. vir vier gas­te. Hier is ’n groot ver­skei­den­heid ver­blyfop­sies; sien die web­werf. Kon­tak 043 734 3012; cint­sa.com

CRA­W­FORD’S BE­ACH LOD­GE ’n Luuk­se en ge­wil­de vier­ster-ge­sins­oord by die strand in Cint­sa-Oos. Die Se­a­food Ex­tra­va­gan­za-buf­fet op ’n Sa­ter­dag­aand is ’n tref­fer. Be­derf jou­self met ’n spa­be­han­de­ling. Dub­bel­ka­mers en ruim ge­sins­een­he­de met see-uit­sig­te en slaap­plek vir tot 6 men­se. Kos­te Dub­bel­ka­mer: van­af R900 p.p. wat deel (sluit aand­e­te en ont­byt in). Af­slag vir kin­ders jon­ger as 12 in­dien hul­le die ka­mer met ’n ou­er deel. Kon­tak 043 738 5000; cra­w­fords­be­a­chlod­ge.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.