DIE GROOT­STE BUR­GER VAN JOU LE­WE

Weg! - - Reis Wildekus -

Woens­dag­aan­de is bur­ger­aand by Inkwenkwezi se Emt­hom­be­ni-re­stau­rant. Ons praat nie hier van ’n Big Mac nie, maar ’n bur­ger so groot soos ’n sjo­ko­la­de­koek.

Dié 300 g-bief- of hoen­der­bur­ger kos R65 en is eint­lik ef­fens on­be­skof. Bo-op word nog ’n hoop sky­fies ge­pak, en vir ’n ek­stra R15 kry jy ’n krui­e­sous bo-oor al­les. As jy twee van dié bur­gers bin­ne twee uur kan baas­raak, wen jy 24 kis­te bier. In die se­we jaar wat die aanbod geld, was daar nog el­ke jaar ’n wen­ner.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.