SLAAP HIER

Weg! - - Reis Wildekus -

MOR­GAN BAY HO­TEL ’n Klas­sie­ke ge­sins­ho­tel met goeie diens en ’n puik lig­ging na­by die strand én ’n strand­meer.

Kamp on­der ’n koel­te­boom langs die In­cha­ra­strand­meer of bly in ’n ho­tel­ka­mer. Of be­spreek een van die twee self­sor­ghui­se wat ge­leë is op ’n heu­wel so­wat 1 km van die ho­tel af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.