DAG 4

Weg! - - Reis Wildekus -

Volg van­og­gend die kortste pad op jou GPS tot by Kob Inn. Dis 85 km langs ag­ter­paaie, berg­pas­se, naam­lo­se val­leie en heu­wel op heu­wel op heu­wel. Jy is nou diep in die ou Trans­kei. Tog is die pad in ’n goeie toe­stand.

Kob Inn se ei­e­naars, Daan en Vi­o­let van Zyl, is gas­vrye men­se wat glo in per­soon­li­ke aan­dag. Die ho­tel is óp die see – jy kan van die kroeg se stoep af kyk hoe dol­fy­ne deur die gol­we klief.

So­dra jy af­ge­saal het by Kob Inn, pak

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.