SLAAP HIER

Weg! - - Reis Wildekus -

TRENNERYS Dié sjar­man­te ge­sins­ho­tel 200 m van die strand af het ’n swem­bad, ten­nis­baan en ’n snoe­ker­ta­fel in die kroeg. Kamp is die e­nig­ste self­sorg­op­sie. Kos­te Kamp: van­af R90 p.p.p.n. En sui­te-ka­mers: van­af R805 p.p.p.n. (aand­e­te en ont­byt in­ge­sluit). Kon­tak 047 498 0025; trennerys.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.