SLAAP HIER

Weg! - - Reis Wildekus -

KOB INN BE­ACH RE­SORT Van al die ho­tel­le langs die Wil­de­kus is Kob Inn die heel naas­te aan die bran­ders. Die strand is ook reg langs die ho­tel.

Hier is speel­ka­mers vir kin­ders van ver­skil­len­de ou­der­dom­me. Be­derf die ge­sin met ’n perdryuit­stap­pie op die strand van­af R180 p.p. Kos­te En sui­te-ka­mers: van­af R900 p.p.p.n. (Sluit al­le e­tes in.) Af­slag vir kin­ders jon­ger as 10. Kon­tak 083 452 0876; ko­binn.co.za

MAZEPPA BAY HO­TEL Nóg ’n klas­sie­ke Wil­de­kus-ho­tel wat ver­al ge­wild is on­der vis­ser­man­ne as jy na die fo­to’s in die kroeg kyk. Bly in dub­bel­ka­mers met ’n see-uit­sig, ge­sins­ka­mers of ba­sie­se ron­da­wels.

As jy hier oor­slaap, oor­weeg ook die 7 km lan­ge stap­roe­te in die na­by­ge­leë Ma­nu­bi-woud.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.