SLAAP HIER

Weg! - - Reis Wildekus -

DWESA-NA­TUUR­RE­SER­VAAT Kamp na­by die strand­meer of bly in een van se­we net­jie­se self­sor­g­hout­cha­lets wat weg­ge­steek is in die dig­te in­heem­se woud. Hier is nie e­lek­tri­si­teit nie, maar die cha­lets het gas. Kos­te Kamp: van­af R212 per staan­plek. Cha­lets: van­af R286 p.n. (vir 2 men­se) en van­af R561 p.n. (vir 4 men­se). Kon­tak 043 705 4400; vi­si­te­as­ter­n­ca­pe.co.za >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.