SLAAP HIER

Weg! - - Reis Wildekus -

BU­LUN­GU­LA LOD­GE Hier­die af­ge­leë back­pac­ker­lod­ge is een van die mooi­ste plek­ke langs die Wil­de­kus. Dis moei­te om hier uit te kom, maar dis ’n seld­sa­me kul­tu­re­le er­va­ring. Die ver­blyf in tra­di­si­o­ne­le hut­te is ba­sies maar net­jies. Kos­te Kamp: van­af R100 p.p.p.n. Hut­te: van­af R420 p.n. (slaap­plek vir 2); van­af R540 p.n. (slaap­plek vir 3). Jy deel ’n ge­meen­skap­li­ke bad­ka­mer en kom­buis. Kon­tak 047 577 8900; 083 391 5525;

bu­lun­gu­la.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.