SLAAP HIER

Weg! - - Reis Wildekus -

HOLE IN THE WALL HO­TEL ’n Tien mi­nu­te lan­ge stap­pie weg van Hole-in-the-Wall. Die ho­tel se à la car­te-re­stau­rant bied ont­byt, mid­da­gen aand­e­te. Hier is 28 ruim vol­le­dig toe­ge­rus­te self­sor­g­cha­lets met slaap­plek vir tus­sen 2 en 8 men­se. Kos­te Van­af R750 p.n. vir ’n een­slaap­ka­mer-een­heid vir 2 men­se. Van­af R1 025 p.n. vir ’n twee­slaap­ka­mer­een­heid vir 4 men­se. Kon­tak 047 575 0009;

ho­leint­he­wall.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.