SLAAP HIER

Weg! - - Reis Wildekus -

HLU­LE­KA-NA­TUUR­RE­SER­VAAT Dié self­sor­g­cha­lets met slaap­plek vir vier is on­langs op­ge­knap en vol­le­dig toe­ge­rus (selfs met ’n TV, maar jy’s nie hier vir TV kyk nie...). Kos­te Van­af R424 p.n. (vir 2 men­se) en R159 p.p. vir ek­stra men­se. Kin­ders be­taal half­prys. Kon­tak 043 705 4400; vi­si­te­as­ter­n­ca­pe.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.