SLAAP HIER

Weg! - - Reis Wildekus -

M­BOTYI RIVER LOD­GE ’n Ge­wil­de ho­tel vir ge­sin­ne en wit­te­broodspa­re met ’n uit­sig oor ’n strand­meer. Stap, kyk vo­ëls of skoen­lap­pers, ry perd of berg­fiets of lê op die strand.

Langs die lod­ge is ’n kamp­ter­rein en drie ron­da­wels wat elk­een ’n vries­kas het, maar bring jou eie bed­de­goed, en eet- en kook­ge­rei. Die ron­da­wels het ’n ge­meen­skap­li­ke kom­buis en bad­ka­mers. Kos­te Ka­mers: van­af R745 p.n. (sluit ont­byt en aand­e­te in; mid­dag­e­tes is be­skik­baar). Kamp: van­af R100 p.p.p.n. Ron­da­wels: van­af R750 p.n. (vir 6 gas­te). Kon­tak 039 253 7200; m­botyi.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.