BLY HIER

BAR­RY­DA­LE

Weg! - - Vakansie Troeteldiere Welkom -

Mod­der­as-gas­te­plaas Die ba­sie­se hui­sies in die voet­heu­wels van die Lan­ge­berg kyk uit oor die val­lei met Bar­ry­da­le in die ver­te. Die hui­sies is nie om­hein nie, maar is ver ge­noeg van me­kaar af dat jou hon­de nie an­der gas­te sal pla nie. Ry ver­sig­tig as jy na die op­stal toe ry. Gra­ham S­tra­chan, die ei­e­naar, het ’n skaap­hond wat haar ge­hoor ver­loor het ná ’n be­roer­te. Kos­te Van­af R700 p.n. vir 2 (slaap- plek vir 2 tot 7 men­se). Waar? Die af­draai is so­wat 3 km wes van Bar­ry­da­le op die R62. Kon­tak 028 572 1722;

mod­der­as.co.za S­hado­w­lands-gas­te­plaas Die plaas het vier hui­sies wat nie om­hein is nie. Swem in ’n kuil langs die op­stal of in die plaas­dam, roei ka­no of stap tus­sen die vol­struis­kam­pe. Die Kan­na­land-hui­sie is die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.