EET EN KUI­ER HIER

CA­LITZ­DORP

Weg! - - Vakansie Troeteldiere Welkom -

Ka­roo­boom-braai­re­stau­rant Laat die braai­ers vir jou ’n vol­struis­kruis­skyf (R100) op die ko­le gooi ter­wyl die kin­ders en die hon­de op die gras­perk rond­hard­loop. Koop kon­fyt en be­skuit by die pad­stal langs­aan. Waar? So­wat 20 km oos van Ca­litz­dorp op die R62. Kon­tak 044 007 0034;

ka­roo­boom.co.za Waar? Kings­weg 12, Lei­su­re I­sle Kon­tak 044 384 1746

P­led­ge-na­tuur­re­ser­vaat Dié re­ser­vaat, wat in 1991 ge­stig is, was eers ’n bak­steen­fa­briek en ook ’n stor­tings­ter­rein. Dees­dae is dit ’n klein woud in die dorp met am­per 300 plant­spe­sies en 100 vo­ël­spe­sies, waar­on­der die vis­valk en na­tuur­lik die Knys­na­loe­rie! Waar? Bond­straat 10 Kos­te R20 p.p. Kon­tak 044 382 3712;

pled­ge­na­tu­re­re­ser­ve.org

S­teen­bok-na­tuur­re­ser­vaat Dié re­ser­vaat is he­mel vir hon­de. Hul­le kan hier op die gras­vel­de, op moe­ras­se, plan­kie­s­paaie en in die strand­meer vry rond­hard­loop. Waar? Links­ry­laan 159, Lei­su­re I­sle Kon­tak 044 384 1896;

steen­bok­na­tu­re­re­ser­ve.org.za in die Gou­kam­ma­ri­vier bal­jaar. Waar? Op die Buf­fels­baaispad, 400 m na­dat jy van die N2 af­draai. Kon­tak 078 134 5873;

ri­ver­deckre­stau­rant.co.za Delfi­no’s Hou die sur­fers dop ter­wyl jy ca­la­ma­ri-en-tjips (R69) eet op die stoep by Die Punt. Die re­stau­rant is reg oor­kant ’n ge­typoel en speel­park vir die klein­span waar jy met jou hon­de aan ’n lei­band kan stap. Waar? Punt­straat Kon­tak 044 690 5247;

del­fi­nos.co.za S­hell-vul­sta­sie Hier is ’n groot hon­de­park met wa­ter­bak­ke, ’n drom en sak­kies vir land­my­ne. Waar? S­ta­sie­straat Kon­tak 028 735 1316 Eu­ro­pa Re­stau­rant Hier is nie baie plek­ke met sit­plek vir hon­de in die mid­de­dorp nie. By Eu­ro­pa is Wag­ter wel­kom en hy kry be­skuit­jies en wa­ter. Waar? Vil­la­ge S­qua­re Kon­tak 028 312 4377;

eu­ro­pa­re­stau­rant-her­ma­nus.co.za

Fern­kloof-na­tuur­re­ser­vaat Maak jou­self by die in­lig­tings­kan­toor wys oor fyn­bos voor jy deur die re­ser­vaat se klo­we en kop­pe gaan stap. Hier is vyf stap­roe­tes waar­van een (die Blou­roe­te) hon­de­vrien­de­lik is. Waar? Fi­r­laan Kos­te Gra­tis Kon­tak 028 313 0819;

fern­kloof.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.