WEET VOOR JY WAAI

Weg! - - Leser Vertel Engeland -

Hoe werk dit? Le bo­at se pak­ket­te wis­sel van 3-21 dae. Hul­le het vaar­tuie van ver­skil­len­de groot­tes reg­oor die Ver­e­nig­de Ko­nink­ryk en Eu­ro­pa. Jy het geen vo­ri­ge boo­t­er­va­ring of ’n li­sen­sie no­dig nie. Kos­te Die huur van die boot kos van­af R750 p.p.p.d. Jy re­ser­veer ’n de­po­si­to op jou kre­diet­kaart vir brand­stof en ver­se­ke­ring. Op die ou ein­de was ons brand­stof­kos­te vir vier dae net £25 (R450). Jy koop jou voor­ra­de by e­ni­ge dor­pie waar jy vas­meer.

Pry­se stem oor­een met SuidA­fri­kaan­se su­per­mark­te – selfs vrug­te en vleis. Ui­teet by re­stau­ran­te jaag die kos­te aan­sien­lik op, soos ’n kruis­stuk teen R400 by die Nag’s He­ad in A­bing­don. ’n Ses maan­de lan­ge B­rit­se vi­sum kos R1 750 p.p. Kon­tak le­bo­at.co.za So ry die trein Be­soek dié web­wer­we vir trein­pak­ket­te en spe­si­a­le aan­bie­din­ge.

rai­l­card.co.uk; the­train­li­ne. com; mytrain­tic­ket.co.uk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.