RENIER LE ROUX

Weg! - - Mense Se Lense -

Ni­kon D3000 Sig­ma 70-300 mm-lens

SOPHIA SÊ: Hier­die stil to­neel kon nie ’n dag se vis­vang saam met jou mak­kers be­ter vas­lê nie. Ek wil by­na so­ver gaan om te sê dit is juis die al­le­daags­heid wat die fo­to so uit­son­der­lik maak!

Die in­ter­ak­sie tus­sen die twee ou­ens heel regs (dit lyk by­na as­of die een staan en toe­kyk hoe die an­der aas aan sy hoek vas­woel), die be­klem­toon­de vis­sak reg in lyn met die son, daar­die paar duim glin­ste­ren­de vis­lyn bo die ka­trol hier links, die ou wat oor­haal om in te gooi... en dan die een ding wat my breed laat g­lim­lag: daai sin­ker­tjie!

’n Mens sou se­ker kon re­de­neer dat die vis­stok­ke se bo­punt ook in die raam moes wees, maar dan sou jy heel­wat moes uit­zoem (of te­rug­staan) en van die fy­ne­re de­tail wat hier­die fo­to so mooi maak, in­boet.

Renier, hier­die is ’n goeie kom­po­si­sie. Jy’t be­slis op hier­die dag ’n kne­wel uit­ge­trek!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.