Die bes­te ge­sel­skap vir braai­vleis

Weg! - - Kuierkos - 5

Die woord “by­kos” laat an­der ge­reg­te wat ’n mens saam met tjops, wors of ste­ak ge­niet, soos

’n by­saak klink. Vir my is die braai­brood­jies en slaaie eer­der vol­waar­di­ge by­spe­lers, wat – soos in ’n to­neel­stuk – die hoof­rol­le

bril­jant on­der­steun.

dit met die ag­ter­kant van ’n le­pel mooi ge­lyk.

Bak die brood­jie vir 30-35 mi­nu­te. (Jy kan dit ook in ’n pot­jie met ’n dek­sel oor die vuur bak.) Haal dit uit die oond en laat dit vir 5 mi­nu­te een­kant af­koel. Plaas ’n bord bo-op die brood en keer die pan dan vin­nig om so­dat die brood­jie kan uit­glip. Kyk net hoe mooi lyk daai ta­ma­tie­sky­we bo-op! Sny die brood net so warm en sit dit da­de­lik voor met bot­ter.

RESEPTE EN STILERING FO­TO­GRAAF

KOSASSISTENT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.