Leer be­ter fo­to’s neem – in Botswa­na!

Weg! - - Kuierkos -

Een van Weg se pro­fes­si­o­ne­le fo­to­gra­we reis saam met die toer­ge­sel­skap. Langs die pad leer jy jou ka­me­ra be­ter ken, en word jy tou­wys ge­maak in die fy­ne­re kun­sies van fo­to­gra­fie. Al­mal kry kans vir per­soon­li­ke te­rug­voer­ses­sies met die fo­to­gra­we.

Die 11 dae lan­ge toer neem jou na van die on­ver­geet­lik­ste be­stem­mings in Botswa­na – jy sál met klas­sie­ke fo­to’s te­rug­keer! 19-29 Maart 17-27 Ju­lie R14 250 p.p. Dit sluit in jou maal­tye, tent, park­ta­rie­we, pro­fes­si­o­ne­le toer­lei­er, as­ook die diens­te van die fo­to­gra­we wat saam toer. Jy ry in jou eie voer­tuig. DAG 1 Let­l­ha­ka­ne na Ku­bu-ei­land DAG 2 Ku­bu-ei­land na Maun: Bo­te­ti­ri­vier DAG 3 Maun en die O­ka­van­go­del­ta DAG 4 Maun na T­so­di­lo­kop­pies (Wê­reld­er­fe­nis­ge­bied) DAG 5 T­so­di­lo na N­ge­pi Camp (Na­mi­bië) DAG 6 N­ge­pi Camp: be­soek Ma­han­go-wild­re­ser­vaat DAG 7 N­ge­pi Camp: be­soek B­waB­wa­ta­na­si­o­na­le park DAG 8 N­ge­pi Camp na Ka­sa­ne DAG 9 Vic­to­ri­a­wa­ter­val DAG 10 C­ho­be- na­si­o­na­le park DAG 11 Tot siens!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.