Ka­roo­p­as­se en -poor­te

Weg! - - Wiele -

Er­vaar al­bei kan­te van die Swart­berg­pas, die gol­wen­de heu­wels van die Klein-Ka­roo en die vlak­tes van die Groot-Ka­roo, so­wel as die Mon­ta­gu­pas.

TOERINLIGTING Da­tums 2-6 Maart 2017; 27 A­pril-1 Mei 2017; 1-5 Ju­nie 2017 Hoe lank is die toer? 5 dae, 4 nag­te Ge­mid­del­de daag­lik­se af­stan­de 30-50 km Ver­trek­punt Qu­een’s Ho­tel, Oudts­hoorn Bly­plek Ho­tel­le, gas­te­hui­se en pri­va­te kamp­ter­rei­ne Ta­rie­we R7 950 p.p. wat deel; R3 975 per kind jon­ger as 12 wat deel; R10 335 en­kel­ta­rief

REISSKEDULE Die toer sluit in mooi en u­nie­ke fiets­roe­tes, waar­van baie on­toe­gank­lik is vir pri­va­te ry­ers. Dit sluit in die Sur­val O­li­ve E­sta­te, Red S­to­ne Hills, die Swart­berg­pas, Prins Al­bert en die Mon­ta­gu­pas. In­ge­sluit is ek­stras in soos ’n o­lyf- en wyn­proe en mid­dag­e­tes op spe­si­a­le plek­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.