Le­so­tho

Weg! - - Wiele -

Le­so­tho is een van die mooi­ste plek­ke in Sui­derA­fri­ka, ver­al in die so­mer ná die re­ën. Ver­ge­sel ons op ’n be­ge­lei­de berg­fiets­toer na die groen­ste de­le en wyd­ste blou lug wat jy ooit sal er­vaar!

TOERINLIGTING Da­tums 16-21 Maart 2017; 23-28 Maart 2017 Hoe lank is die toer? 6 dae, 5 nag­te Ge­mid­del­de daag­lik­se af­stand 30-60 km Ver­trek­punt Oran­je Gu­est Farm, Cla­rens Bly­plek Ho­tel­le en gas­te­hui­se Ta­rie­we R14 450 p.p. wat deel; R7 225 per kind jon­ger as 12 wat deel; R18 785 en­kel­ta­rief

REISSKEDULE Hier­die toer neem jou deur van die mooi­ste de­le in Le­so­tho: die Mo­teng­pas, Ma­lu­ti’s, Ma­li­ba­mat’so­val­lei, Kat­se­dam (ook ’n 185 m hoë dam­wal­rit), Le­so­tho-Hoog­land­wa­ter­pro­jek, Sen­qu­ri­vier, Black Moun­tain­pas, Sa­ni Top Lod­ge, Sa­ni­pas, Hi­me­vil­le en die Gol­den Ga­te- na­si­o­na­le park.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.