Gar­den Rou­te Ram­ble

Weg! - - Wiele -

Volg ou o­li­fant­roe­tes langs die kon­toe­re van die Ou­te­ni­qua­berg en af deur die in­heem­se woud tot by die see

TOERINLIGTING Da­tums 7-11 Maart 2017; 2-6 Mei 2017; 6-10 Ju­nie 2017 Hoe lank is die toer? 5 dae, 4 nag­te Ge­mid­del­de daag­lik­se af­stand 30-50 km Ver­trek­punt Wil­der­ness Ho­tel, Wil­der­nis Bly­plek Ho­tel­le, gas­te­hui­se en kamp­ter­rei­ne Ta­rie­we R7 950 p.p. wat deel; R3 975 per kind jon­ger as 12; R10 335 en­kel­ta­rief

REISSKEDULE Die toer neem deel­ne­mers oor u­nie­ke fiets­roe­tes soos die Hom­ti­ni- en Gou­na­pas, Kom-se-pad, Diep­wal­le, deur die Knys­na­woud, die Blou­krans­pas, Na­tu­re’s Val­ley en die S­torms­ri­vier­pas. An­der ak­ti­wi­tei­te sluit in piek­nieks en ’n mi­kro­brou­e­ry­toer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.