Kloof-in...

Weg! - - Doen Dit Suicide Gorge -

Ons kyk vir ou­laas of die ver­sna­pe­rin­ge (en toi­let­pa­pier) deeg­lik in wa­ter­dig­te pak­kies ver­se­ël is, en val in die pad. Die stap­pie na die be­gin van die kloof is net-net lan­ger as 8 km. Dis ’n ge­mak­li­ke pad wat tus­sen fyn­bos­be­dek­te berg­han­ge loop. Die paad­jie is steil: klim eers ge­lei­de­lik, en die laas­te stuk­kie skerp.

Plek-plek kom ons an­der stap­pers teë – Kaap­se Na­tuur­be­wa­ring laat net so­wat 30 men­se per dag toe in die kloof. ’n Mens kan jou am­per ver­beel jy is op ’n ge­wo­ne wan­del­roe­te in

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.