EET HIER

Weg! - - Dorp Van Die Maand Hogsback -

Hap­py Hogs Hier­die re­stau­rant is ’n ge­wil­de uit­hang­plek vir die plaas­li­ke in­wo­ners. Hier’s iets vir al­mal op hul­le uit­ge­brei­de spys­kaart, van ham­bur­gers tot ta­pas. Waar? In die hoof­straat. Kon­tak 045 962 1393

But­terf­ly’s Bis­tro Heer­li­ke ont­byt, lig­te e­tes, piz­za en ho­pe ve­ge­ta­rie­se op­sies, soos ’n eer­ste­klas fala­fel­slaai. Hier’s ’n tuin en speel­plek vir kin­ders. Waar? In die hoof­straat, langs die in­lig­ting­sen­trum. Kon­tak 045 962 1326

Tea T­hy­me Re­stau­rant Die vark­nekste­ak van dié re­stau­rant by The Ed­ge is ’n wen­ner. Be­spreek voor 5 nm. vir aand­e­te. Hul­le is heel­dag oop – sit bui­te in die so­mer of drink gl­ühwein langs die kag­gel in die win­ter. Kon­tak 045 962 1159; 082 603 5246; theed­ge-hogs­back.co.za

Nut­woods ’n Luuk­se re­stau­rant met ’n spys­kaart wat ge­reeld ver­an­der. Jy moet jou e­tes voor­af be­spreek. Aand­e­te is ’n def­ti­ge vier­gang-af­fê­re. Waar? Op die hoek van Nut­woods­ry­laan en Or­chard­slaan Kon­tak 045 962 1043;

nut­woods­park.co.za

The C­ho­co­la­te S­hop­pe Sui­ker­tan­de, skuif na­der! Kom proe Can­dy But­ler (dis haar reg­te naam...) se grond­boot­jie­bot­te­ren-sjo­ko­la­de­blok­kies (R8). Waar? By Hogs­back Ad­ven­tu­res, oor­kant die in­lig­ting­sen­trum Kon­tak 074 721 4885 >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.