A­VON­TUUR. VERWEEF IN AL­LES WAT ONS DOEN.

Weg! - - Inhoud -

Duur­saam­heid, ge­mak en e­le­gan­sie – dis ei­en­skap­pe wat si­no­niem is met Land Ro­ver en ken­mer­kend in el­ke e­le­ment van die Land Ro­ver 2017 Leef­styl­ver­sa­me­ling. Ons jong­ste reeks ge­bruik steeds die B­rit­se vlag en gra­fie­se sim­bool in ons ont­werp. Ons het ook die ge­bruik van die Land Ro­ver naam­te­ken reg­oor ons leef­styl­pro­duk­te uit­ge­brei aan­ge­sien dit ui­ters ge­wild ge­du­ren­de 2016 was. Hier­die jaar vier ons Er­fe­nis­reeks, een van die mees i­ko­nie­se veld-a­von­tu­re van al­le tye: die B­rit­se trans-A­me­ri­kas oor­gang in die oor­spronk­li­ke Ran­ge Ro­ver ge­du­ren­de 1971-1972. Aan­ge­sien hier­die ver­sa­me­ling met ’n Ran­ge Ro­ver te­ma spog, het ons die ge­leent­heid be­nut om pro­duk­te te ont­wik­kel wat meer pre­mi­um van aard is. Wat ons jong ont­dek­ker­tjies be­tref, het ons woud-vrien­de te­ma vir seuns en dog­ters, as­pek­te van die ver­ken­ner­sken­te­ken in­ter­pre­ta­sie be­hou. Die Ran­ge Ro­ver ver­sa­me­ling spog met hoë ge­hal­te pro­duk­te in ryk kon­tras­te­ren­de kleu­re en dra vir die eer­ste maal die Ran­ge Ro­ver naam. Ons het ook die reeks uit­ge­brei met ’n kleur­ske­ma vir vroue.

Be­soek jou naas­te Land Ro­ver Han­de­laar en ont­dek ons 2017 Leef­styl Ver­sa­me­ling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.