Na­hoon hoort ook op die lys!

Weg! - - Vooraf Briewe -

S­joe, die strand­gids in Weg se De­sem­ber-uit­ga­we was reg­tig mooi en in­te­res­sant. Maar wat van die Na­hoon-strand en die Mer­maids­ge­typoel in Oos-Lon­den?

Die web­blad T­ripAd­vis­or re­ken Na­hoon is die no. 1-be­siens­waar­dig­heid in Oos-Lon­den!

Die strand is vei­lig en skoon en die bran­ders is uit­ste­kend – hier word ge­reeld bran­der­plank­kom­pe­ti­sies ge­hou. V­lie­ër­plank­ry­ers, hen­ge­laars en ou­ens met ka­no’s kan weer mik vir die Na­hoon­ri­vier­mon­ding.

Daar­sy, ek het my sê ge­sê – ek hoop Weg- le­sers sal nou self kom kyk.

HAR­VEY CARR, Oos-Lon­den

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.