Die No­rie No­ma­des mik noord!

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ek is lid van die No­rie No­ma­des, ’n stap­groep van die Ho­ër­skool Noord­heu­wel in Kru­gers­dorp. Ver­le­de jaar het ons in die Ok­to­ber­va­kan­sie die K­ho­mas Ho­ch­land-roe­te bui­te Wind­hoek gaan stap. Op pad te­rug het ons van die be­siens­waar­dig­he­de in die sui­de van Na­mi­bië aan­ge­doen wat in Weg #142 ge­noem word. Hier staan die No­rie No­ma­des in die Ko­ker­boom­woud net bui­te Keet­mans­hoop.

LAETITIA DEETLEFS, Kru­gers­dorp

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.