Drie vrien­de lees te­sa­me

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ons groep vrien­de het in Au­gus­tus ver­le­de jaar na Sut­her­land ge­toer in die hoop om ’n bie­tjie sneeu te sien. Een aand sit ons om die kag­gel en die vroue be­sluit om lees­stof uit te haal. Raai wat was in al­mal se tas­se? Dit was reg­tig nie be­plan nie. Ons ry in a­par­te voer­tuie en die tyd­skrif­te is op ver­skil­len­de plek­ke ge­koop. ’n Vier­de ek­sem­plaar het ook la­ter uit ’n tas ge­kom.

MARTIN GRAHAM, Kaap­stad

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.