DA­VE SE TOERWENKE

Weg! - - Leser Vertel Botswana -

ge­vind In­fo­map se pa­pier­kaart was die bruik­baar­ste.

En be­lang­rik: Wet Wi­pes maak die le­we al­tyd ’n bie­tjie ge­mak­li­ker!

Maak jou reg vir her­stel­werk. Ons vat al­tyd ’n her­stel­stel­le­tjie van Back on Track ( backon­track.co.za) saam vir gaat­jies, saam met ek­stra smelt­draad­jies, gom, ka­bel­strop­pe, duct ta­pe, mas­keer­band, twee sleep­ban­de, ’n ki­ne­tie­se strop, D-ska­kels, ’n band­druk­me­ter en ’n ge­reed­skaps­kis.

Op die toer het ons die band­druk ver­min­der tot 1 bar op die voor­ste wiele en 1,2 ag­ter.

Dit was na­tuur­lik om deur Botswana se sag­te sand te kom en te keer dat ons tan­de op Suid-A­fri­ka se sink­plaat­paaie uit­val! Ver­tel ons van jou a­von­tuur! Was jy op ’n va­kan­sie wat jy dink an­der Weg- le­sers ook sal ge­niet?

Stuur jou sto­rie (mak­si­mum 1 500 woor­de) en ’n paar voor­beeld­fo­to’s. As ons be­sluit om die sto­rie te ge­bruik, gaan ons oor­spronk­li­ke ho­ë­re­so­lu­sie­fo­to’s no­dig hê; maak dus se­ker jou ka­me­ra is op die reg­te ver­stel­ling. Stuur dit na re­dak­teur@weg.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.