C­HE­MO­NE S­TAN­DER (15)

Weg! - - Leser Vertel Botswana -

NIKON D3000 55-200 mm-lens

C­he­mo­ne se foto is die wen­ner van ons Trap­pers Ju­ni­or Lensmees­ter­kom­pe­ti­sie – sy wen ’n ge­sins­va­kan­sie! (Sien bl. 10.) C­he­mo­ne het El­do­ra­do, ’n toe­vlugs­oord vir wil­de die­re na aan die E­tosha- na­si­o­na­le park in Na­mi­bië, be­soek.

Sy het dié twee lui­perds op ’n be­ge­lei­de stap­tog deur ’n wild­kamp in ’n boom sien uit­span – nie in die min­ste ge­pla deur die teen­woor­dig­heid van gas­te nie. Sy het baie foto’s ge­neem, baie van hul­le ef­fens dof, maar toe een van die lui­perds be­sluit om tus­sen tak­ke te be­weeg, het sy die oom­blik vas­ge­vang. Die wol­ke sorg vir ’n neu­tra­le dog dra­ma­tie­se ag­ter­grond. As die ag­ter­grond vol­ler was, sou die foto nie só goed ge­wees het nie.

C­he­mo­ne sê haar fo­to­gra­fie­ken­nis is te dan­ke aan die raad van haar oom Pierre Vee; sy gaan saam met hom op fo­to­gra­fie-uit­stap­pies. Sy hou ver­al daar­van om foto’s van die­re te neem om­dat hul­le so on­voor­spel­baar is en dus sorg vir ’n op­win­den­de uit­da­ging.

“Ek hou daar­van om por­tret­fo­to’s van men­se ook te neem,” ver­tel sy. “Maar die­re se ge­sigs­uit­druk­kings boei my meer.” >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.