MYA JORDAAN (7)

Weg! - - Mense Se Lense Junior Lensmeesters -

Ca­non EOS 70D 18-55 mm-lens

Mya is een van ons jong­ste deel­ne­mers en toon groot po­ten­si­aal as ’n toe­koms­ti­ge fo­to­graaf.

Die spin­ne­kop­web maak die raam­pie vol en die ag­ter­grond wat uit fo­kus is en die sag­te bok­eh (daai lig­krin­ge) sorg dat haar voor­werp uit­staan.

Sy en haar pa, Se­bas­ti­an, was by Gar­den of E­den in die Knys­na­woud toe sy die spin­ne­kop on­der ’n brug raak­sien. Dit is ’n vlie­ër­spin­ne­kop – haar guns­te­ling­soort.

“Ek hou ook van die web se pa­tro­ne,” ver­tel Mya.

Mya neem al foto’s met haar pa se “groot ka­me­ra” van­dat sy vier jaar oud is. Sy het in Ju­lie van­jaar vir haar se­wen­de ver­jaar­dag haar eie ka­me­ra ge­kry, maar het te­rug­ge­keer na die gro­te vir dié foto. “Ek was so trots op haar dat sy die 3 kg-ka­me­ra stil ge­noeg kon hou om die foto te neem,” ver­tel Se­bas­ti­an.

Mooi so, Mya!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.