On­der die op­per­vlak

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

SAAM­GE­STEL DEUR

On­der­wa­ter­fo­to­gra­fie is nie mak­lik nie. Lig doen snaak­se din­ge on­der die bran­ders, en hoe die­per ’n mens gaan, hoe meer ver­dwyn dit by­na. Daar­by het jy fên­sie toerusting soos ’n wa­ter­dig­te huls vir jou ka­me­ra en ek­ster­ne stro­bo­sko­pie­se flit­se no­dig. En moe­nie dink daai kei­se­ren­gel­vis gaan stil sit en wag tot­dat jy klaar ge­neem het nie!

Maar on­danks dié uit­da­gings (of dalk juis as ge­volg daar­van), sorg hier­die gen­re dik­wels vir skou­spel­ag­ti­ge foto’s. Die B­rit­se kom­pe­ti­sie On­der­wa­ter­fo­to­graaf van die Jaar kry el­ke jaar dui­sen­de kre­a­tie­we in­skry­wings van reg­oor die wê­reld.

Ons het van ons gunstelinge uit die 2016-kom­pe­ti­sie ge­kies, wat vir die eer­ste keer in Suid-A­fri­ka in die C­h­a­von­nes Bat­te­ry­mu­seum uit­ge­stal is.

Kyk by un­der­wa­terp­ho­to­grap­heroft­hey­e­ar.com na ’n ga­le­ry van die 2016-wenners en -fi­na­lis­te.

O­lym­pus OM-D E-M1; 12-50 mm-lens; slui­ter­spoed 1/320ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f10; ISO 200; met ’n stro­bo­sko­pie­se flits en on­der­wa­ter­huls. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.