Die groot see-a­rend

Pier Ma­ne, Suid-A­fri­ka

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

Pier se uit­stap­pie na Sod­wa­na­baai in die noor­de van K­waZu­luNa­tal het nie heel­te­mal vol­gens plan ver­loop nie. Na­dat hy al die pad soon­toe ge­ry het om vir ’n week daar te duik, het hy met bos­luis­koors in die bed be­land! Ge­luk­kig kon hy dié foto neem voor­dat hy siek ge­word het.

Hier­die foto van ’n be­dreig­de ka­ret­skil­pad het eer­vol­le ver­mel­ding ge­kry in die kategorie op­ko­men­de on­der­wa­ter­fo­to­graaf van die jaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.