Kat­haai-su­per­no­va

Dan Bolt, Ver­e­nig­de Ko­nink­ryk

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

’n On­ge­bo­re ge­vlek­te kat­haai lê vei­lig op­ge­krul in sy ei­er langs die kus van De­von in die Ver­e­nig­de Ko­nink­ryk. Die fo­to­graaf Dan Bolt het sy stro­bo­sko­pie­se flits ver­sig­tig ag­ter die ei­er op­ge­stel so­dat die em­brio van bin­ne af ver­lig is. Hier­die teg­niek het ook stof­deel­tjies in die wa­ter ver­lig en daai by­na bo­na­tuur­li­ke lig­ban­de, am­per soos vler­ke, aan weers­kan­te van die ei­er­sak­kie ge­skep.

Dan was die wen­ner van die kategorie B­rit­se on­der­wa­ter­fo­to­graaf van die jaar.

O­lym­pus M9; 18 mm-lens; slui­ter­spoed 1/250ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f10; ISO 200; met ’n stro­bo­sko­pie­se flits en on­der­wa­ter­huls.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.