Drie pi­la­re

Pier Ma­ne, Suid-A­fri­ka

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

Pier het iets nuuts pro­beer ter­wyl hy in die Ba­ha­mas saam met haaie ge­duik het. Hy het ’n ent­jie weg van die an­der dui­kers ge­swem en stel­ling in­ge­neem na­by drie spon­se – en reg­ge­maak vir ’n foto waar­in die romp van die boot sig­baar is, saam met stre­pe son­lig wat deur die wa­ter fil­ter. Na­dat hy ’n paar toets­fo­to’s ge­neem het om die lig­ba­lans per­fek reg te kry, het hy ge­dul­dig ge­wag tot­dat ’n haai by die raam­pie in­ge­swem het.

Die foto was die wen­ner in die kategorie op­ko­men­de on­der­wa­ter­fo­to­graaf van die jaar.

O­lym­pus OM-D E-M1; 9-14 mm-lens; slui­ter­spoed 1/320ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f13; ISO 400; met twee stro­bo­sko­pie­se flit­se en ’n on­der­wa­ter­huls. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.