Vei­li­ge ha­we

Cathy Le­wis, Ver­e­nig­de Ko­nink­ryk

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

Cathy was be­sig om na­by die wrak van die S­cyl­la in W­hit­sand­baai in die Ver­e­nig­de Ko­nink­ryk te duik toe sy hier­die klein kom­pas-jel­lie­vis­se sien. Hul­le is deur die sterk stroom mee­ge­sleur. Toe sy die spul­le­tjie van na­der be­skou, het sy ge­sien jong ka­bel­joue ge­bruik die jel­lie­vis as skui­ling. Van die klei­ner ou­tjies was self tus­sen die ten­ta­kels en het dit op ’n ma­nier reg­ge­kry om nie ge­steek te word nie.

Cathy was der­de in die kategorie B­rit­se wa­ters: ma­kro.

Nikon D7000; 60 mm-lens; slui­ter­spoed 1/80ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f16; ISO 160; met ’n on­der­wa­ter­huls.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.