Oor­skot

S­te­ve Jo­nes, Mal­ta

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

Hier­die is die wrak van ’n Beau­fig­h­ter, van die B­rit­se ko­nink­li­ke lug­mag (RAF), ’n aan­vals­vlieg­tuig wat ge­reeld in die Twee­de Wê­reld­oor­log ge­bruik is. Hier­die een het op 17 Maart 1948 neer­ge­stort in die Mid­del­land­se See, langs die kus van die dor­pie Saint Ju­li­an op die ei­land Mal­ta.

Men­se neem ge­reeld foto’s van dié wrak, maar S­te­ve wou ’n an­der per­spek­tief kry. Hy het hier­die wy­e­hoek­fo­to van bo af ge­neem ter­wyl sy vriend na­der aan die vlieg­tuig ge­swem het. Sy foto was der­de in die kategorie in­ter­na­si­o­na­le wa­ters: wrak­ke.

Nikon D4, 13 mm-lens; slui­ter­spoed 1/100ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f11; ISO 320; met ’n on­der­wa­ter­huls.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.