3

Weg! - - Ses Van Die Bestes Tuinroete -

3,1 km of 9 km Al­bei dié sir­kel­roe­tes be­gin by die K­ris­jan-se-nek­piek­niek­plek. Pak dus ’n paar piek­niek­goed­jies in vir wan­neer jul­le klaar ge­stap het. Dié piek­niek­kol was ook ’n guns­te­ling­plek vir Da­le­ne Mat­thee, skry­wer van on­der meer K­rin­ge in ’n bos en Moer­bei­bos.

Op die 3 km-roe­te se en­kel­spoor­paad­jie be­sef jy dat die Knys­na­bos nie ’n plek is waar men­se mak­lik ’n be­staan kan voer nie – die bos­se, va­rings en bo­me neem be­hoor­lik oor. Die wa­ter­stro­me is bruin van die bo­me se wor­tels, die grond is ’n dik ta­pyt van bla­re, en son­stra­le suk­kel om deur die bla­re­dak te breek. P­lek­plek het ’n ou stink­hout langs die pad om­ge­val. Dis eers as jy ver­by so ’n reus in rus stap dat jy be­sef hoe

KNYS­NA IN KLEUR. Op die K­rin­ge in ’n bos-roe­te stop jy ge­reeld om te kyk na kleur­ry­ke swam­me wat op die boom­bas groei, of om die groot bo­me se bord­jies te lees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.