6

Weg! - - Ses Van Die Bestes Tuinroete -

1,5 km Teg­nies is die Gar­den of E­den nie ’n stap­roe­te nie, maar dis ’n puik plek om ’n bie­tjie be­ne te rek as jy langs die N2 ry. Die in­gang is teen dié hoof­pad.

Jy hoef nie eens jou tek­kies uit die kat­te­bak te haal nie – die kin­ders kan som­mer kaal­voet hard­loop op die plan­kies­pad deur die woud (die paad­jie is ook rol­stoel­vrien­de­lik).

Hier’s ’n paar piek­niek­kol­le langs die plan­kies­pad waar jy rus­tig kan sit langs ’n va­ring­bos on­der stink­hout- en ka­lan­der­bo­me. Moet eg­ter nie die koel­boks met tjop­pies af­laai nie – hier is nie braai­plek­ke nie.

Die a­blu­sie­ge­rie­we is skoon en net­jies en hier is ’n paar kleur­ry­ke in­lig­tings­bor­de wat jou meer oor die bos leer. Hoe­kom hier­die roe­te? Jy er­vaar die Knys­na­bos met min moei­te, en die kin­ders sal al­te bly wees om uit die sta­sie­wa te ont­snap. Hoe kom ek daar? Gar­den of E­den langs die N2, half­pad tus­sen Knys­na en P­let­ten­berg­baai (GPS S34.03454 E23.19847). Oop Weeks­dae: 8 vm.-5 nm.; na­we­ke: 8 vm.-6 nm. Kos­te Be­wa­rings­ta­rief: R15 vir vol­was­se­nes en R8 vir kin­ders. Kon­tak Gar­den of E­den-kan­toor

san­parks.org

044 532 7793;

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.