4

Weg! - - Dorp Van Die Maand Haenertsburg -

Aan die ein­de van Rissikstraat is iets wat lyk soos ’n film­stel uit die dae van die goud­storm­loop: dis The Pen­ne­fat­her Gold Mi­ning Com­pa­ny Li­mi­ted-kom­pleks.

Jy ver­wag om e­ni­ge oom­blik ’n del­wer te hoor uit­roep: “T­hars gold in them thar hills!” – iets wat ’n S­kot glo oor dié om­ge­wing ge­sê het.

Die drie ge­boue is ge­skoei op die han­dels­pos­te van ouds. Ne­ver De­spair is ’n klein mu­seum waar jy op pa­ne­le meer kan leer oor die dorp se goud­storm­loop­dae, die Mak­go­ba-oor­log en die Ang­lo-Boe­re­oor­log. Hier lees jy dat Ha­e­nerts­burg op 13 Sep­tem­ber 1887 ge­stig is en ge­noem is na die Duit­ser Carl Fer­di­nand Ha­e­nert, wat ’n jaar te­vo­re goud ge­vind het by die na­by­ge­leë Hout­boschberg.

Langs­aan, by New Found Out, kan jy snuis­ter tus­sen kleur­ry­ke hand­ge­maak­te leer­skoe­ne, rok­ke en ju­we­le. En dan kom jy by Me­mo­ry Hold-the-Door, ’n boek­win­kel met ’n merk­waar­di­ge ver­sa­me­ling A­fri­ca­na. Stof ’n ou boek af en maak jou tuis voor die kag­gel met ’n kon­dens­melk­kof­fie of op die stoep van die Vil­la­ge Kit­chen-kof­fie­win­kel – dis deel van die boek­win­kel. Waar? Op die hoek van Ris­sik- en Ma­re­straat. Kon­tak 015 276 4885; the­pen­ne­fat­her.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.